|
Welcome to/Welkom by Kalahari Goerapan Lodge
Escape the hassle of everyday rush and lose yourself in the sacred silence of the Kalahari desert. Dine under the open evening skies with the breath taking backdrop dotted with millions of starlight opening the floodgates of the bright milky way.
A mere 107km north of Upington in the Northern Cape, lies the beautiful piece of Kalahari semi-desert landscape. Situated on route to the Kgalagadi Transfrontier Park and a gateway to Namibia and Botswana. It is the ideal halfway stop for 4x4 and outdoor adventure tourists and groups.
Kalahari Goerapan is marketed as a luxurious field camp with various accommodation, outdoor activities, like 4x4 routes and team building facilities. The Lapa with various decks and bar is equipped a big screen TV with DSTV so you don't need to miss out on your winning team.
Ontsnap vanaf die daaglikse gejaag en kom maak kop skoon in die Kalahari Woestyn. Eet onder die oop hemel met asemrowende sterredoek en helder ligvloed van die melkweg.
Slegs 107km noord van Upington in die Noord Kaap, lê die pragtige stukkie semi-woestyn tussen die duine van die Kalahari geleë op die roete na die Kgalagadi Oorgrens Park, 'n deurgang na Namibië en Botswana. Dit is die ideale halfweg stasie vir 4x4 en buitelug toeriste en groepe.
Kalahari Goerapan word beskryf as 'n luukse veldkamp met chalets en kampeerplek, 4 x 4 roetes en vele spanbou aktiwiteite. Die lapa het verskeie kuier dekke en die kroeg is toegerus met groot skerm TV sodat u wenspan nie gemis word nie.
|
|